Jy sê daai ding girl

May 16, 2007 at 3:17 pm (Uncategorized)

Kykie, soe staanie ding: ek en Mrs M praat al lankal van soe ’n nommer druk. Van keeping it real and what what. Osse inspirashin was Kakduidelik ouense. Die brasse is befok in a lekka way. 
Yoh, ’n man vegiet mos hoe ommie taal te lat ruk as ’n man nou uitie Plain uit is. Ma Mrs M hou toe duk en nou rukkie ding. Lekka meisa. Thanks for die reminder.
Anyyywaaaay…
Ek praat nou met a chomma in Jozi en sy’s duk die moerin vi ha bra hie innie Kaap. Hooooee mense, mense. Die fan wil gehit wies. En as daai goeters eers spat is it overskadovers vi my pel se so-called friend.
Sêmanou my vrin’ se naam is Kathy. Ha ‘vrin’ se naam is Rory (ja, soes in Gilmore Girls). Rory hettie vir Kathy na ha wedding toe geinvite ’ie. Groot kak wan hulle is lankal brasse. Kathy is duk befok vi die julle besagheire ma sê ma niks.
Ma wag: Kathy gaan daai jol CRASH. Sy kom af Kaap toe en ga ha wors force.
Ma toe hoor Rory Kathy ko af en wat sê die teef vi Kathy: “I’ll come fetch you and you can help me decorate the hall.” Meire, is jy befok in jou kop? Ek sal net da gekôts het.
My chomma moet die teef ga help om ’n hall to decorate vi ’n wedding wat sy nie eers geinvite issie? Nou wat sê ou Kathy dan nou? Dies nou ha woorde ne mense:
“she lekker jas” en “Oh, hou jou p**s tief!!!
Is ja meisa. Jy sê daai ding.

Advertisements

6 Comments

  1. madamm said,

    my broe. jaaaarrrrrrrrrre.
    ma daai rory is mos jas om te dink kathy gannit smaak. die mense soek mos ‘n bots!
    is van messe en koekwater wat gegooi gat word as haai kin moet kô help mennie hall.

  2. tbhanks said,

    Kykie, Kathy is een van daai girls wat jou tanne uit jou bek uit klap as jy vi ha skief ankyk.

  3. Ferril said,

    Kykie… ek sal dieselwde ding vir Rory gewys ‘et. Sy ma en sy paa…. en al die bra se familie se binne derms!

    Daais nou een kak gedagtes wat daai bra het!

  4. tbhanks said,

    Ja, die tief dink mos sy kak perfume. Minute vi daai. Sy’t altyd gedink sy’s Lady Godiva met ha vet gat en al.

  5. madamm said,

    dissie Lady Godiva nie.
    Dis KADIVER
    jarre, my bru het jy al die local version van Gummi bears gesien?
    Onbeskof!

  6. tbhanks said,

    Huh wat?! Local vershin? Kap ‘n man ‘n baahd van daai bewegings.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: